BVCF WIL MINSTENS N$100 MILJOEN BY BEESBOERE WERF

Die Forum vir die Beesvleiswaardeketting (BVCF) hou vanaf vandeesweek ‘n reeks beleggersvergaderings met produsente in Windhoek, op Grootfontein, Otjiwarongo, Hochveld en Gobabis. Die forum hoop om N$200 miljoen in te samel, met produsente wat hopelik die meerderheidsaandele (minstens N$100 miljoen) in die BVCF se beplande slagplaas sal koop. Produsente het tot 24 Junie kans om te belê.

Leave a Comment